Verlore in die donker



Status

Summary
Wat het met Fenrir gebeur na die oorlog? Hy't gedoen wat hy die beste doen: sy start tussen sy agterbene vasgesgespe en gevlug. Hy het vir 'n lang ruk niemand gesien nie, en hy was ook nie van plan dat iemand hom weer sien nie. Waar het hierdie meisiekind dan vandaan gekom? Hy het haar gejag... om sy noodlot te ontmoet van iemand af wat hy nie verwag het nie. VERTALING!

Genres

Characters